top of page

Schalk Schoombie: 'n huldeblog

Die Afrikaanse letterkunde- en kunswêreld het een van sy legendes, Schalk Schoombie, verloor.

Die vyand in die vertrek

Wat is die twee emosies wat die negatiefste gevolge vir jou inhou?

Die nuwe leer van sukses

Ek was weer op ’n paar avonture. Hierdie keer behels dit ’n bedraam, sonpanele, internetkabels en, die heel belangrikste – vir my. Voor...

Somerlywe, stranger danger en nekspasmas

Dis al weer daardie tyd van die jaar. Almal het skielik wakker geskrik en besluit om hulle oefenskoene af te stof. Daar moet oral kilo’s...

Kuns as kritiek

Victor Pinchuk skryf: “Art, freedom and creativity will change society faster than politics.”

Die ander verbode vrug

Ek sit een aand en granate ontpit. Vir diegene van julle wat dit nog nie probeer het nie, sou ek dit sterk aanbeveel.

’n Dans met die dood

Ek was onlangs al weer amper dood. Ek sê al weer, want die hoeveelheid keer wat dit nou al gebeur het, raak belaglik, en effens afgesaag....

Onthou om te onthou

Die nuwe akademiese jaar het afgeskop. En skop, doen dit al reeds. Ek het oor die Desembervakansie besluit dat daar nie genoeg opwinding...

Die donker kant van Desember

Desembervakansies is familietyd. En vir ons gesin beteken dit gewoonlik Pretoria-tyd.

Jou dissonansie skemer deur

Ek het onlangs weer kommentaar op van my skryfwerk gaan lees (nooit 'n goeie idee nie).

Die teater en die kakkerlak

Dit was half twaalf gisteraand toe my hart byna gaan staan het.

Resensie: Slaafs – Bettina Wyngaard

Slaafs is Bettina Wyngaard se derde roman wat in 2016 vir die eerste keer op boekrakke verskyn het. Die boek behoort aan die kategorie...

Lojaliteit is 'n euwel

Ek het myself in die verlede as 'n vreeslike lojale persoon geag. Lojaliteit het my intussen geleer dat mense jou misbruik en dat hulle...

Van Brood tot Nood

Na ’n skryf-sabbattical het ek besluit om weer my pen uit die as van leeglêery soos ’n Phoenix te laat verrys – nuwe veredos en al. Ek...

van die hand na die mond

(geskryf gedurende kwarantyn 2020) 'n taxi het vanoggend met sy (meer as 4) insittendes oor 'n rooi lig gejaag die pad was grafstil en...

best before

jy het altyd daarvan gedroom om groot te word alleen te woon jou eie geld te verdien maar noudat jy dit het het die liggies hul kleur...

Pink eye probleme

Toe ek gesê het ek is siek en sat vir hierdie semester het ek dit beslis nie letterlik bedoel nie. Ongelukkig het die lewe ander planne ...

Die Groot Trek 2.0

My hart galop binne-in my bors. My asem jaag en die sweet prikkel teen my slape af. Klink na 'n maraton nè? As dit maar net was…...

Blog: Blog2
bottom of page